Modulekode | NSK 804 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *NSK-modules is deel van die gedoseerde MA-programme en is verpligtend vir alle studente wat vir hierdie gespesialiseerde programme gekeur en toegelaat is. Hierdie modules is geslote en kan nie deur ander studente geneem word nie. Hierdie module behels temas wat krities vanuit die teoretiese perspektiewe van sosiale sielkunde bestudeer word, soos onder andere sisteemteorie en sosiaal-kognitiewe sielkunde. |
Modulekrediete | 24.00 |
Programme | |
Voorvereistes | DS (Navorsingsielkunde) |
Kontaktyd | 1 webgebaseerde periode per week, 1 lesing per week, 1 besprekingsklas per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Sielkunde |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App